Dozi: Kaizen Sy Weg Na ’N Sterker, Fikser En Gesonder Lewenswyse

by | Sep 14, 2016 | 0 comments

Dozi gesels met Wynand Kotze van Radio Namakwaland 93.4FM oor sy transformasie met Kaizen Wellness en hoe hy al meer as 14 kilos se vet verloor het in net 8 weke.

 Ons is volgende week weer op die lug so stuur solank julle vrae in of comment onder op hierdie post.