Jacque Visagie Praat Met Radio Namakwaland – Part 1

by | Sep 5, 2016 | 0 comments

Ek praat met Wynand Kotze van Radio Namakwaland 93.4FM. Ons gesels oor SPIERE, winter vet en Dozi se transformasie.

 Ons is volgende week weer op die lug so stuur solank julle vrae in of comment onder op hierdie post.